Sunday, 21 September 2014

Persoonlike skryfstuk

''Borrel borrel'' Welkom by hierdie blog - Onder die see by die V&A Akwarium,
My naam is  Michaela Nadine Williams en  as ‘n  visser se dogter,  was ek altyd baie nuuskierig oor die see en wat in die see woon.

Die Akwarium

Ek het die akwarium besoek en was gevang deur al die visse, seegras en see diere wat ons, in ons see kry. Ek is opgewonde om oor die Two Oceans Akwarium, bekend as die V&A Akwarium te kan praat en oor wat daar te sien is.


Roofdier tenk

 Dit is ‘n plesier vir my om oor die akwarium te kan skryf want, vir my is die see en see lewe boeiend. Ek is gek oor die natuur veral oor die see lewe, as ek kans kry, kyk ek National Geographic,

Diere televisie program
so ek het kennis oor die see en ervaring omdat ek by ons akwarium al gekuier het en ek het groot geword met ‘n pa wat vis gevang en hy het by die see groot geword.  Dis ‘n wonderlike geleentheid om oor die akwarium te kan skryf . 

My pa - die visser

Dis my blog, hou aan swem tot volgende keer ‘’borrel, borrel’’









1 comment:

  1. As ek jou 'blog' oopmaak is ek sommer lus om die akwarium te gaan besoek!

    Let asb. op die volgende:

    1. was gevang - is gevang
    2. skryf want, vir my - skryf, want vir my (die komma kom altyd voor want)
    3.see lewe - seelewe
    4. ek by ons akwarium al gekuier het - ek al by ons akwarium gekuier het
    5. groot geword - grootgeword
    6. vis gevang - visvang

    Jy herhaal nogal baie, wees versigtig daarvoor.

    ReplyDelete